“Dit is ‘n groot voorreg om deel te wees van hierdie unieke toernooi waar die land se top skole teen mekaar meeding. Ek wens alle spelers, afrigters en bestuursspanne voorspoed toe vir die toernooi. – Play hard and let the spirit of sportsmanship lead your efforts during this time. Most importantly stay safe and adhere to safety protocols. From all of us from NMI Toyota”
Alex Frielingsdorf, Franchise Executive NMI Toyota
In association with
Tournament Champions
Voorspeler van die toernooi
Josh Neill
Rondebosch
Speler van die toernooi
Markus Muller
Paarl Gimnasium
Agterspeler van die toernooi
Lamla Mgedezi
Grey College
Stadio Bursary Winners
Best of the Best
Fixtures u/19
Joining us for first time in 2025
History of the tournament
Rugby was introduced to the Eastern Cape in the 1880’s. The first black rugby club, the Union Rugby Football Club, was formed in 1887 in Port Elizabeth followed in 1894 by the establishment of the Orientals Rugby Football Club (The Blues). My father Mzwandile Mali played rugby for Cowan High School during the 1950’s, and later for the Orientals RFC. I was born into this tradition and played rugby at Mzontsundu Secondary School, Newell High, and Ithembelihle High School. I achieved my rugby Provincial Colours in 1985, when I was selected along with my dear friend Namhla Mjo, to play for the Kwaru Colts. I later played rugby for our local club, Springrose RFC. Once I reached university level I then played for the Rhodes University rugby team. Township rugby was vibrant in schools and clubs until the turbulent times of political strife in the 1980’s. Over time, due to poor administration, lack of sponsorship and the growth of other sporting codes, township schools rugby was negatively impacted across the Eastern Cape.In response to this, I initiated and sponsored the Mzwandile Mali Schools Rugby Tournament to:
• Honour the legacy of my father • Revive school’s rugby in townships • Provide a feeder to the club and provincial rugby system
Fixtures u/11 & u/13
Your Host School
Geleë op die oewer van die Eersterivier, met die Stellenboschberg as agtergrond, lê die uitgestrekte kampus van die Paul Roos Gimnasium, ‘n seunskool met ‘n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.
Bekende persone soos Jan Smuts, JBM Hertzog, DF Malan, Uys Krige, Arnold van Wyk, Tjol Lategan en Peter van der Merwe is van die beroemdes wat hier in die skoolbanke gesit het.
Paul Roos Gimnasium slaag daarin om sy leerlinge voor te berei op die wêreld van studie, ontspanning en werk. Sedert die instelling van die Kanseliersmedalje van die Universiteit van Stellenbosch het 9 Paul Roosers die gesogte toekenning verwerf. Saam met Diocesan College (Bishops) het die skool die grootste getal Springbokrugbyspelers (54) opgelewer. Duisende oud-leerlinge in leiersposisies op die akademiese gebied en op die saketerrein kan getuig van die besonder vormende invloed van:
die rustigheid en veiligheid van een van die mooiste dorpe in Suid-Afrika
die stimulering en energie van die jeug, en
die baie geleenthede om aan bykans enige aktiwiteit, akademies en andersins, deel te neem